Welkom in Simonstad, afrikaanse inligtingswebwerf oor Simonstad en die Suid-Kaapse skiereiland. Kry hulp in afrikaans met jou verblyf - en reisbesprekings en beplanning. Lees oor die interessante roetes en omgewing, alles vir jou gerief in Afrikaans.
Bespreek direk by eienaars van gastehuise en selfsorg huise:
(Nuutste plasings met Desember vakansie beskikbaarheid-Beperkte datums)
|
Geniet hierdie uitsig in 'n Gastehuis naby Simonstad (Glencairn) (Kliek op foto vir meer inligting en besprekings) :
Vir hulp met u vakansie of besigheidsverblyf besprekings in Simonstad of naby Simonstad kliek asseblief die skakel en voltooi die vorm:
Lees oor lekker plekke om te besoek soos Cape Point Vineyards. (Sien foto hieronder)
Foto: Die Restaurant en Funksie Area. Baie mense kies om op die dam te trou. Meer romanties kry mens nie!
Markte
Naby Simonstad is daar verskeie markte. Kleik op foto bo om te lees oor die Perske Pit Mark by Rodgers Vars Vrugte en Groente
Vleis en Biltong |
Winkel Sentrums |
Ander van belang vir besoekers aan Simonstad (Toeriste)
|
Vars vis en ander seekos |
Vir die skoner mense Gallerye, Klerewinkels,Skoonheid,
|
Foto bo : Stoomtrein tussen Kaapstad en Brass Bell. Lees gerus meer or ons Top Aktiwiteite in Simonstad en Omgewing.
Foto bo: Muizenberg uitsig na Helderberg (Strand, Someret en Gordonsbaai) Lees gerus meer oor ons voorgestelde roetes met interessante plekke om aan te doen in die omgewing verder vanaf Simonstad.
Welkom in Simonstad, afrikaanse inligtingswebwerf oor Simonstad en die Suid-Kaapse skiereiland. Kry hulp in afrikaans met jou verblyf - en reisbesprekings en beplanning. Lees oor die interessante roetes en omgewing, alles vir jou gerief in Afrikaans.
Bespreek direk by eienaars van gastehuise en selfsorg huise:
(Nuutste plasings met Desember vakansie beskikbaarheid-Beperkte datums)
Froggy Pond vanaf R700 vir twee persone
Honey Bush Huis vanaf R650 vir twee persone
Geniet hierdie uitsig in 'n Gastehuis naby Simonstad (Glencairn) (Kliek op foto vir meer inligting en besprekings) :
Vir hulp met u vakansie of besigheidsverblyf besprekings in Simonstad of naby Simonstad kliek asseblief die skakel en voltooi die vorm:
Kom beleef 'n fantasiese kos ervaring saam met Sjef Duncan van die Flagship.Ongelooflike ervaring! 'n Moet ding om te beleef! Lees meer:
Lees oor lekker plekke om te besoek soos Cape Point Vineyards. (Sien foto hieronder)
Foto: Die Restaurant en Funksie Area. Baie mense kies om op die dam te trou. Meer romanties kry mens nie!
Onder : Kleinhandel ( Waar koop ons) (Afdeling onder konstruksie - wees geduldig asseblief 10- November 2015)
Vleis en Biltong
Winkel Sentrums
Ander van belang vir besoekers aan Simonstad (Toeriste)
Vars vis en ander seekos
Vir die skoner mense
Gallerye, Klerewinkels,Skoonheid,
Spa's